Jaarboeke

Sportgeneeskunde 781


 
Modulekode FMS 781
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Benadering tot sportbeserings; konsepte van oefening en fiksheid; energiesisteme en oordrag van energie; voeding; gesondheid en afrigting; spesiale ondersoeke; besering; beginsels van verbinding; stresfrakture; ondersoek; kliniese toestande van verskillende liggaamsdele; onderste en boonste ledemaat; pelvis, romp en kop; spesiale inagneming van ouderdom en geslag – die kind, die vroulike atleet en die bejaarde wat oefen; oefening onder sekere toestande – hitte, koue, onderwater, hoogte en tydsones; sport en mediese toestand; diabetes mellitis; MIV/Vigs; middels, alkohol; die moeë atleet; harsingskudding/boks; oefeningverwante hoofpyn en mediese dekking van sportbyeenkomste.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Departement Huisartskunde
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences